October 20, 2015

Die Toekomsberaad en die “Seunse Weenkoor”

deur prof DANIE GOOSEN Die Toekomsberaad van die Solidariteit Beweging is onlangs in Pretoria gehou. Alhoewel die media reeds heelwat aandag daaraan gegee het, duur die […]
October 20, 2015

Beeskraal Revival sing gewilde Afrikaanse volksmusiek

In ’n musiekindustrie vandag, waar musiek vervaardig word vir massaproduksie en kommersiële waarde, is daar steeds groepe soos Beeskraal Revival wat vashou aan die oorspronklike normes […]
October 20, 2015

Afri-Duetfees 2015

Die Afri-Duetfees is sekerlik Suid-Afrika se mees glansryke musiekaand van die jaar. Elke jaar word die publiek vermaak met die room van die Afrikaanse musiekbedryf. Die […]
October 21, 2015

Saam in Afrika

deur dr DANIE LANGNER Middelgrondsoekende Afrikaners is  baie bekommerd oor die verharding van onderlinge verhoudinge en ’n nuwe vlaag van rassespanning in Suid-Afrika. Grumoorde, misdaad, swak […]
October 21, 2015

’n Nuwe lewe vir die ou Montagupas-tolhuis

deur ALITA STEENKAMP Die hoogtepunt van elke reis per motor vanaf die binneland na George, is die oomblik wanneer jy op ’n helder dag oor die […]
October 21, 2015

Taalmonument vir 40 jaar

Op 10 Oktober 1975 staan een van die grootste Afrikaanse reuse op en neem sy waardige plek in as beskermheer en baken van hoop. Die Afrikaans […]
November 11, 2015

Paul Kruger en die Neger Gospel-sanggroep van Amerika

deur Marthinus van Bart In die vroeë 1890’s het die Amerikaanse Neger-sanggroep McAdoo’s Jubilee Singers van Alabama, ook bekend as die Orpheus M. McAdoo’s Alabama Cake-Walkers […]
November 11, 2015

René Girard, Afrikaners en sondebokke. Spanning in Suid-Afrika

deur Danie Goosen Afrikaners staan in ’n staat van beskuldiging. As daar vroeër ’n gees van welwillendheid teenoor ons vaardig was, het dit intussen plek gemaak […]
November 11, 2015

Voorsittersverslag 2015

Prof. Danie Goosen 2015   Soos so dikwels in sy ses en tagtigjarige bestaan was vanjaar weer eens ’n geseënde jaar vir die FAK. Die FAK […]