deur Danie Langner FAK-HOOGTEPUNTE van 2015 AFRIKAANS Afrikaans 90 Afrikaans is vanjaar 90 jaar lank al een van Suid-Afrika se amptelike landstale. Die FAK het […]
’n Leier skep betekenis relevant tot sy uitdagings op grond van integriteit. In hierdie beginsel lê ’n groot deel van Thomas Dreyer van Zyl se leierskapsukses […]
Jacob Cornelius (Jaap) Steyn is op 31 Julie 1938 gebore op die plaas Mara, Fouriesburg. Hy het daar en op die plaas Omdraai-Noord, distrik Petrus Steyn, […]
Karen Meiring voltooi ’n BA Honneurs in Drama aan die Noord Wes Universiteit in Potchefstroom. Sy begin haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf by SUKOVS in Bloemfontein […]
Daniël Gerhardus Cornelis Potgieter voltooi in 1984 sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. In 1985 verwerf hy die Hoër Onderwys Diploma (nagraads), […]
Dit is ou nuus dat Afrikanererfenisse bedreig word en skoolgeskiedenis verdraai word. As Afrikaners staar ons egter drie keuses in die gesig: 1. Aanvaar maar net […]
deur dr. Danie Langner Op aanbeveling van ’n vriend het ek tydens die skoolvakansie Chris Barnard se Moerland afgestof. Die roman wat die eerste keer in […]
deur prof. Danie Goosen Een van dié kodewoorde van ons tyd is ‘dekolonisering’. Vanaf die regerende elite tot en met opposisiegroepe gebruik dié woord om te […]