deur Ziegfried van Huyssteen As Afrikaners ervaar ons daagliks meer druk op ons kultuur. Ons geskiedenis word gekriminaliseer en alles wat die Afrikaner bereik en vermag […]
Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem […]
Die bydrae van daardie Afrikaners met ’n diep gewortelde gevoel vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur – Afrikaner-nasionalisme in die breëre sin – tot die vestiging […]
deur Daantjie Dinamiet Ons almal het iewers in die verlede, of dit nou onlangs of lank gelede is, kennis gemaak met Afrikaanse volksmusiek, veral dit wat […]
Terwyl die kwessie oor Afrikaans as onderrigtaal op Universiteite voortduur, kry die FAK weekliks oproepe van mense wat wil deelneem aan die stryd en ’n bydrae […]
Die talentvolle Cordelia, wat bekendheid verwerf het met liedjies soos “Mal in jou kop” en “Eerste woorde”, het kragte saamgesnoer met die welbekende sanger en televisie-aanbieder, Pieter […]
Chris Lamprecht (88) is op 19 Mei 2016 in Stellenbosch, tydens die jaarlikse Andrew Murray-prysfonds-geleentheid, vereer met die eerste Andrew Murray-FAK-toekenning vir die bevordering van Christelike […]