June 10, 2016

Fees skep eerste ware tuiste vir Afrikaans

Fees skep eerste ware tuiste vir Afrikaans Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hulle op Vrydag 19 en Saterdag 20 Augustus, die […]
June 23, 2016

Afrikaans verneder, maar daar is hoop

23 Junie 2016 Mediaverklaring: Afrikaans verneder, maar daar is hoop Die Universiteitsrade van Stellenbosch en Pretoria het Afrikaans verneder deur haar status as hoë vlak universiteitstaal […]
June 24, 2016

UP rektor mislei, studente wil in Afrikaans studeer

“Afrikaans word by Tuks opgeoffer om nasionale samehorigheid te bevorder. Boonop wíl Afrikaanse studente nie in hul moedertaal studeer nie en statistieke en navorsing bewys dit.” […]
June 28, 2016

Rapportryerbeweging se Bybelvasvra

Rapportryerbeweging se Bybelvasvra Die eerste been van die nasionale Bybelvasvra-projek van die Rapportryers het afgeskop op 20 Mei op verskillende dorpe regoor Suid-Afrika. Vanjaar het 57 […]
June 28, 2016

Afri-Duetfees 2016

Afri-Duetfees 2016 Die FAK is die trotse kultuurvennoot van die derde Afri-Duetfees wat plaasvind op Vrydag 21 Oktober in die ZK Matthews-teater by UNISA in Pretoria. […]
June 28, 2016

Die Erfenisstigting

Die Erfenisstigting (ES) is in 2002 gestig as ’n nie-winsgewende maatskappy met die doel om ons erfenis van vernietiging te red. Ons is ernstig oor die […]
June 28, 2016

Anthony Hocking, ons eietydse “boy van Bethulie”

Anthony Hocking, ons eietydse “boy van Bethulie” Die FAK het tydens die BAK/FAK Eretoekenningsfunksie wat in Junie in Bloemfontein gehou is, vir Anthony Hocking vereer met […]
July 25, 2016

Twee Grade van… Ongemak

Regie: Gerrit Schoonhoven Met: Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Sharleen Surtie-Richards, Hilda Cronjé, Roelof Storm, Kim Cloete, Keenan Arrison en Laudo Liebenberg Twee Grade van Moord. Ja, […]
July 27, 2016

Wanneer ’n kantoor omskep word in ’n kunsgalery

Daar kom dae in enige kantoor wat die telefoon heeltyd lui, e-posse instroom, dae wat daar meer afsprake is as minute in die dag, maar dit […]