June 18, 2012

MIMI EN CHRISTA

“Om iets te kry wat jy nog nooit gehad het nie, moet jy doen wat jy nog nooit gedoen het nie. Om te bereik wat ander […]
July 4, 2012

’n Blik op Afrikaans as taal en kultuur vanuit die oë van ’n Afrikaanse jong mens

Deur dr. Ernst Marais Dr. Ernst Marais is ’n nagraadse navorser by die Universiteit van  Stellenbosch se regsfakulteit. Hy was die voorsitter van die Adam Tas-studentevereniging vir […]
July 4, 2012

Die onderwys en intellektuele kapitaal

Geskryf deur Pierre Edwards, hoof van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria. Dat die gehalte van onderwys in Suid-Afrika veel te wense oorlaat, is algemene kennis. Dit […]
July 4, 2012

Die Sentrum brei uit . . . en uit . . . en uit

Deur Eugene Brink Die N.P. van Wyk Louw-sentrum as die nukleus van die nuwe FAK het nou behoorlik sy vlerke begin span. Benewens die interne navorsing […]
July 4, 2012

Ons vir Jou terug op die planke!

Die Boereoorlog-musiekspel, Ons Vir Jou, is terug en val vanjaar saam met Solidariteit se 110-jarige feesvieringe, skryf Nico Strydom. Solidariteit is trots om vanjaar weer die […]
July 4, 2012

Kom sing weer in jou taal met die nuwe FAK Sangbundel Volume II

Deur Lindie van Zyl Met die oog op die nuwe FAK-Sangbundel wat binnekort deur die FAK vrygestel gaan word, is die FAK se kantoor in samewerking […]
July 5, 2012

FAK bederf die personeel van Hoërskool Hercules

Deur Lindie van Zyl Met die vieringe van  Solidariteit se 110de bestaansjaar, wou die beweging iets meer doen as net ’n partytjie aanbied. “Pleks van ’n […]
July 5, 2012

Die JongereProjek

Deur Natasja le Roux Unieke simbiose Van al die studiereise waaruit studente deesdae kan kies, beklee die JongereProjek ’n unieke posisie. Vir al die studente wat […]
July 5, 2012

Verslag besoek aan die Lae Lande

Deur prof. Danie Goosen, Voorsitter: FAK-Direksie Onlangs het prof. Danie Goosen, voorsitter van die FAK-direksie ‘n besoek gebring aan die Lae Lande. Lees gerus sy verslag […]