Die FAK stel graag met trots bekend die myFAK app vir slimfone en tabletrekenaars. Ontvang vandag nog al die Afrikanerkultuur wat jy kan hanteer, in die […]
Die samestelling van die WAT is begin in die preteoretiese era van die leksikografie. Reeds in 1946 het dr. PC Schoonees, tweede hoofredakteur van die WAT, […]
Afrikaans is wild en wakker en ons vier fees. Maar nie sommer enige fees nie, ons KABOEM. Steve Hofmeyr en die Kranskopfees stigting het kragte saamgesnoer […]
’n Hartlike welkom aan al ons nuwe FAK-viende en dankie vir jul ondersteuning aan die FAK. Die bydraes van ons Vriende stel ons daartoe in staat om projekte te loods, publikasies vry te stel en ’n daadwerklike verskil te maak in […]
Laurika Rauch word vereer Afrikaanse sanger en ikoon, Laurika Rauch het geen bekendstelling nodig nie. Maar niemand het gedink dat die stadsmeisie met ’n dramagraad haarself […]
Die FAK is die trotse kultuurvennoot van die derde Afri-Duetfees op Vrydag 21 Oktober in die ZK Matthews-teater by UNISA in Pretoria. Louis Loock en Anna […]
Deur Marietjie Gericke, soos verskyn in Volksblad van 15 Augustus 2016 Bloemfontein. – ’n Gesin van die Rosestad het die Mangaung-metro se Pres. Brand-begraafplaas met sy […]
Dit gebeur maar selde dat ’n kunstenaar of groep Afrikaanse rock wat op ’n groot gehoor gemik is, vrystel, want gewoonlik is dit só alternatief dat […]