Steek grense oor. Verbind gemeenskappe. Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale diensklub vir die ontwikkeling, bewaring en promosie van die Nederlandse taal en […]
Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika is op 12 Maart 1953 gestig en beywer hom vir die bewaring en uitbouing van die Hugenote erfenis. Van die belangrikste take […]
Die kort stukkies hieronder word ongeredigeerd en ongeproeflees geplaas. Kom beleef saam met ons Suid-Afrika uit die oë van ses spesiale vriende van die FAK. […]
deur Belinda Campher Die Dameskring het in Oktober 2016 by hulle tweejaarlikse beraad in Bloemfontein hul nasionale projek vir 2017/2018 bekend gestel. Die projek het die […]
Wat het #vandag in Afrikanergeskiedenis gebeur? Daar is ’n eerste keer vir alles. Afrikanerjoernaal noem ’n paar van daardie eerstes in Suid-Afrika, soos die eerste skool […]
Bekende Afrikaanse kerkman, skrywer, taalstryder en kultuurmens oorlede Ds. Henno Cronjé is op Dinsdagaand 14 Maart op 86-jarige ouderdom na ’n siekbed van enkele weke oorlede. […]
Emma le Roux is op pad huis toe — die familieplaas in die Groot Karoo. Mooi, sagte Emma, die pasifis en laerskool-onderwyseres. Sy het hierdie roete […]