April 5, 2017

Die Dorslandtrekkers vier fees in Namibië

Daar is een stukkie Afrikanergeskiedenis wat sedert 1950 nog op ’n gereelde grondslag in Namibië gedenk word: die hele Dorslandtrek (as gebeurtenis) en meer spesifiek hierdie […]
April 5, 2017

Ons sing, praat en DANS in Afrikaans!

  deur Danette Smith Die Wapadrand Boeredansgroep is in November 2004 gestig en het ten doel om die Afrikaner volksdans-kultuur op sigbare wyse aan toeriste wat Suid-Afrika […]
April 5, 2017

Die Afrikaanse Kultuurvereniging van Beaufort-Wes

Die Afrikaanse Kultuurvereniging van Beaufort-Wes, is gestig op 18 Maart 2004, deur die Bestuurslede van die Beaufort-Wes Rapportryerskorps, net voordat die korps finaal ontbind het. Die […]
April 5, 2017

Die Dameskring se feesdatums

   
April 11, 2017

Projekbeampte

Projekbeampte FAK Die pos is in Pretoria gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, sal ’n toepaslike of soortgelyke graad in kommunikasie of bemarking as aanbeveling […]
April 24, 2017

Kultuurtoer

Pak jou tas, ons gaan oorsee! Die FAK kultuur- en geskiedenistoer is ’n bekostigbare 12-dag-toer wat deur die FAK en Travel & Sport ontwikkel is vir hoërskoolleerders, […]
May 4, 2017

Die rebellie van Lafras Verwey

DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY is ’n tragikomedie, wat gebaseer is op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is […]
May 4, 2017

Kom slyp jou Afrikaans

Wil jy graag jou skriftelike Afrikaans verfyn? Kom (her)ontdek ’n paar geheime van goeie taalgebruik in die Kom slyp jou Afrikaans-werkswinkel op Dinsdag 16 Mei by […]
May 4, 2017

Varsgedruk stel nuwe Afrikaanse aanlyn-boekwinkel bekend!

Ses jaar gelede het Varsgedruk die Suid-Afrikaanse boekindustrie vernuwe deur boeke vir die eerste keer deur middel van aksiebelaaide boeklokprente aan ’n nuwe gehoor bekend te […]