Die burgerregte-organisasie AfriForum het Boomplantdag (1 September) en boomplantmaand (waar die hele September aan die plant van bome gewy word) afgeskop deur ’n bosvlier (Nuxia floribunda) […]
Daantjie Dinamiet Dit gebeur nie gereeld dat ’n sportgebeurtenis ’n trefferliedjie inspireer nie, maar Chris Torr het gewys dat dit wel moontlik is. Chris is […]
IRENE KONSENTRASIEKAMP BEGRAAFPLAAS JAARLIKSE HERDENKING MAANDAG 25 SEPTEMBER 2017 (die dag ná Erfenisdag) 7:00 OGGEND Stopfordweg 10 Irene (S 25°52’ 14.4” O 28°13’ 13.9”) Georganiseer deur […]
Dr. Danie Langner Die Voortrekkers het die afgelope naweek hul eerste Krugerwildtuin-geskiedenistoer aangebied. Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en Hoofleier van die Voortrekkers […]
Onthou jy nog die tye wat jy jouself op die koorbankies moes balanseer, terwyl juffrou Vermaak haar hande ritmies op bekende liedjies beweeg het. Reeds hier […]
Die Afri-Duet-verhaal het begin op ’n Saterdagoggend in September 2013 toe die sangpaar Willie en Natasha Joubert die gaskunstenaars was by die Gereformeerde kerk Andeon se […]