Deon Geldenhuys is professor in Politiek aan die Universiteit van Johannesburg. Die geboorte van die nuwe Suid-Afrika is 18 jaar gelede wyd en syd aangeprys; nie […]
deur Dr. Wynand Boshoff, ‘n historikus van Orania. Van die frustrasies wat Afrikaners in Suid-Afrika beleef, begin by die verwagting dat Suid-Afrika ‘n gelyke speelveld is. […]
Deur Natasja le Roux Die Nederlandse digter, skrywer, vertaler en polemikus Gerrit Komrij (1944) is op 5 Julie in Amsterdam oorlede. Gerrit Komrij was ’n skerp […]
’n Nuwe boekwinkel het in 1992 in Hatfield, Pretoria se universiteitsbuurt, die lig gesien. Twintig jaar later het Protea Boekhuis ontwikkel tot ‘n groep akademiese boekwinkels […]
Resensie van die onlangse uitgawe van 1599 Km tussen Amsterdam en Gouda, Een ontdekkingstocht langs Nederlandse plaatsnamen in Zuid-Afrika deur Bart de Graaff. Deur Natasja le […]
Deur Dr. Heinrich Matthee, hoof van die Pionier-Instituut in Nederland en navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy skryf hier in sy persoonlike hoedanigheid. Hoe […]
Deur Eugene Brink, ‘n senior navorser by die FAK se N.P. van Wyk Louw-Sentrum Die onlangse FAK-taalberaad in Pretoria het net weer gewys hoe veelkantig en […]
Deur Natasja le Roux ‘So eenders en tog so totaal anders.’ Met hierdie woorde dui die Nederlandse joernalis Fred de Vries in sy boek Rigtingbedonnerd sy […]