Resensie deur Petronel Fourie Dana Snyman se reisjoernaal wat in Augustus 2017 vrygestel is, bestaan uit twee uiteenlopende dele. Die eerste deel beskryf ’n reis wat […]
In hierdie rubriek gaan ek voort om opsommenderwys en slegs in breë trekke party van die reëls in die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) te behandel. […]
Antjie Krog word vanaand (19 April) met die gesogte Gouden Ganzenveer-prys in Amsterdam, Nederland bekroon. Krog (65) is die eerste Suid-Afrikaner, wat met dié prys bekroon […]
Seugnet van Zyl Al het hy binne ’n jaar 11 musiektoekennings ingepalm en sy debuutalbum in dieselfde tydperk byna dubbelplatinumstatus bereik, is hy steeds net dieselfde […]
Deur dr. Danie Langner Die FAK het sonder twyfel ’n kultuurhistoriese verantwoordelikheid teenoor “Die Stem”. In 1932 het die FAK ’n kompetisie geloods vir sowel die […]
Jy kan R3000 vir jou Voortrekkerkommando wen, bloot deur jou kreatiewe skryf- en kunstalent met ons te deel! Het jy al gehoor van die Internasionale Afrikaans-Ekspo? […]
Vandale het die graf van President Paul Kruger in die Heldeakker, Pretoria geteiken. Groot skade is aangerig deur die borsbeeld op sy graf te vernietig. […]