Deur Seugnet van Zyl Die skrywer Irma Joubert (71) is onlangs deur die Bloemfonteinse Afrikaner Kultuurraad (BAK), in samewerking met die FAK, met ’n toekenning vir […]
Deur Daantjie Dinamiet In 1967 het die lewe van die destydse onderwysstudent en joolkoningin van die Universiteit van Pretoria onherroeplik verander. Elizabeth Maria Magdalena (Carike) Keuzenkamp […]
Deur Seugnet van Zyl Party mense sal sê sy is seker gaga oor melktert, want waarom anders sal sy ’n meestersgraad oor die Suid-Afrikaanse soetgebak aanpak. […]
Deur Petronel Fourie Die lang man sonder skaduwee Antoinette Pienaar Uitgewer: Umuzi Stories en raaisels is Antoinette Pienaar se brood en botter – en sy dis […]
Deur Seugnet van Zyl Hy is lankal nie net meer ’n wenner van die Afrikaanse TV-program en musiekkompetisie Supersterre nie. Elf jaar later vervaardig Anthonie Bougas (26) vandag […]
Die Afrikaanse musiekbedryf is vol kunstenaars vir wie sukses en geld belangriker as musikale integriteit is, en daar is net ’n handjievol wat hul musiek ernstig […]
Dit gebeur nie sommer dat ’n kunstenaar sommer oor die telefoon ’n CD-kontrak aangebied word nie. Toe Elandré Schwartz egter Bruce Springsteen tydens ’n onderhoud met […]