Deur Jan G. Verleysen, algemene voorsitter van die Marnixring Internationale Service Club Die naam Marnixring verwys na die 16de eeuse figuur, Philips van Marnix, heer van Sint […]
Omtrent vier jaar gelede het twee van die grootste name in die plaaslike musiekbedryf, Jannie Moolman en Corlea Botha, vir die eerste keer saamgespan en ’n […]
Te midde van al die vertaalde gemors wat in die 1970’s in die keelgate van luisteraars van Afrikaanse musiek afgedruk is, het ’n neiging wat Afrikaanse […]
Dit was seker omtrent vyf jaar gelede toe Dirk van der Westhuizen die publiek woedend gemaak het met sy trefferliedjie “Superhero”, waarby hy Psy se trefferliedjie […]
Vroeër vanjaar het Pieter Smith ’n vertoning saamgestel waarin hy hulde gebring het aan die kunstenaars wat die grondslag van Afrikaanse musiek gelê het, en hy […]
Met die Ghoema-musiektoekennings vroeër vanjaar het ’n nuwe groep die toekenning as die publiek se gunsteling gewen. Tussen Sterre se debuutalbum, Kosmies, het kort tevore verskyn […]
Deur die jare was daar ’n aantal radio-omroepers wat besluit het om ook te sing, maar hoewel sommige van hulle, soos Pieter Koen, Pierre Rossouw en […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die sanger en liedjieskrywer Pieter Smith (43) krap aan sy drie dae oue-stoppelbaard. “Sien jy, ek kry ’n dubbelken. Die swaartekrag tree in.” […]