Twee jaar gelede het Jo Black die Afrikaanse musiekbedryf soos ’n bom getref toe sy debuutalbum, Skepe, vrygestel is. Hy het met verlede jaar se Ghoema-toekennings […]
Hoewel Samantha Leonard vir die eerste keer as solo-kunstenaar tydens die laaste seisoen van The Voice bekendheid verwerf het, is sy nie heeltemal ’n nuweling in […]
deur Daantjie Dinamiet In die dae voordat televisie na Suid-Afrika gekom het, is kinders gedwing om hulself te vermaak. Musiek was een manier waarop hulle dit […]
Deur Neels Jackson Dat twee soortgelyke verhale sulke uiteenlopende eindes kan hê. Dis nou die verhale van die twee rowers van Pelgrimsrus. Pelgrimsrus, daardie veelbewoë dorpie […]
Deur Tanya de Vente-Bijker Presies ’n eeu gelede het die eerste vrouetydskrif in Afrikaans verskyn. Die Boerevrou was die visionêre projek van Mabel Malherbe. Dr. Jeanette […]
Deur Elaine Krige, skakelbeampte vir die Skoleondersteuningsentrum (SOS) Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, is ’n boelie. Hy is die kind op die speelgrond wat jou […]
Zorada Temmingh, vooraanstaande Suid-Afrikaanse orrelis, is onlangs met die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike musiek in Stellenbosch vereer. Zorada (59) is die derde geslag orreliste in haar […]