Dit lyk asof daar al hoe meer nuwe Afrikaanse kunstenaars wat vorendag kom met ’n rock-klank wat tog kommersieel toeganklik is. Bob Ffole se gelyknamige debuutalbum […]
Omtrent vyftien jaar gelede het DJ Ossewa op die Afrikaanse musiektoneel verskyn en dadelik ’n groot gunsteling geword as gevolg van hul humoristiese lirieke. Elke lid […]
In die 1960’s het Dawie Couzyn en Doris Brasch bekendheid verwerf vir hul kinderliedjies wat deur Betty Misheiker geskryf is. Baie van hierdie liedjies is deur […]
Enigiemand wat in die 1960’s grootgeword het, het kennis gemaak met die komposisies van Betty Misheiker, wat in 2015 in die ouderdom van 96 jaar oorlede […]
Daar is baie kinderaftelrympies wat eintlik niksseggende woorde het, maar tog bly vassteek, maak nie saak hoe oud ’n mens is nie. Elizabeth Fourie is bekend […]
deur Daantjie Dinamiet In 1961 het Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers vir die eerste keer kennis gemaak met country-musiek in Afrikaans toe Charles Jacobie se debuutalbum, Die singende beesboer, […]
Baie Afrikaanse volksliedjies het hul oorsprong met die Groot Trek gehad, of is daardeur geïnspireer. “Aanstap rooies” is een daarvan; die rooies in die liedjie is […]