July 15, 2019

Wat maak oom Kalie daar?

Baie mense dink dat sosiale kwessies eers onlangs in Afrikaanse musiek aandag begin kry het, maar dis nie waar nie. Die bekende skrywer CJ Langenhoven was […]
July 15, 2019

Dis heerlike lente

Nie alle Afrikaanse volkswysies is noodwendig volkseie nie, en sommige daarvan het oorsese melodieë met Afrikaanse woorde. Een daarvan is “Dis heerlike lente”, waarvan die wysie […]
July 15, 2019

3 Ghitaar Jolyt – Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels

Die afgelope vyftien jaar, of dalk langer, is Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels een van die voorste instrumentale groepe in Suid-Afrika. Hennie was nog altyd […]
July 15, 2019

Ligsoom – Liani Reynolds

Soms gebeur dit dat ’n gevestigde kunstenaar ’n jonger een onder sy of haar vlerk neem en daardie kunstenaar die geleentheid gee om self ’n indruk […]
July 15, 2019

Kom ons doen dit – Arno Jordaan

Dit gebeur al hoe meer gereeld dat ’n kunstenaar eers ’n paar enkelsnitte vrystel voordat sy of haar hele album verskyn, maar gewoonlik is dit nuwe, […]
July 15, 2019

Onbreekbaar – Corlea

Soms duur dit lank voordat ’n kunstenaar een album met ’n volgende een opvolg, maar dit beteken nie noodwendig dat daardie kunstenaar noodwendig stilgesit het nie. […]
July 15, 2019

Country is groot 3

Die Suid-Afrikaanse publiek kan soms uiters wispelturig oor hul musieksmaak wees; die een oomblik kan hulle nie genoeg van ’n sekere musiekgenre kry nie en net […]
July 15, 2019

Someraarde – Joshua Na Die Reën

Sedert sy toetrede tot die Afrikaanse musiekbedryf het Joshua Na Die Reën nie net een van ons land se voorste sangers en liedjieskrywers geword nie, maar […]
July 15, 2019

Boomhuis – Elandré

Dit gebeur nie sommer dat ’n sanger ’n CD-kontrak kry terwyl hy besig is met ’n radio-onderhoud nie, maar dit is presies wat met Elandré gebeur […]