Die tweejaarlikse Beraad van Die Dameskring het die afgelope naweek by Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Ongeveer 200 afgevaardigdes, waarnemers en gaste het die geleentheid bygewoon en is […]
Na ‘n taai stryd boksgevegte op die webwerf en bekgevegte by Aardklop, kan ons nou met trots die finaliste in die veldtog aankondig! In die historiese […]
Geagte voorsitter, lede van die FAK-hoofbestuur en vriende Eerstens, baie geluk aan die ontvangers van vanaand se eerbewyse. Ek is bevoorreg dat ek al drie redelik […]
Die Johannes Vermeer Prijs, die enigste Nederlandse staatsprys vir die kunste, is in 2012 toegeken aan die Suid-Afrikaanse beeldende kunstenaar, Marlene Dumas. In 1976 het sy […]
Op Saterdag 13 Oktober is die Elisabeth Eybers-kamer amptelik in die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam geopen. Ook is daar ʼn webblad bekendgestel waarop die katalogus van Eybers […]
Met die verskyning van die nuwe FAK sangbundel Volume II het die FAK Woensdag, 31 Oktober ’n bundel aan die Laerskool Louis Leipoldt by Die Voortrekkers […]
Ruurd van der Wal, n prokureur van Rustenburg, is onlangs weer herverkies tot die President van die Rapportryerbeweging. Op die Rapportryers se nasionale beraad het Dr. […]