November 7, 2019

“Dis nie ek nie” – Soné Joubert

Met die jongste aflewering van The Voice South Africa is Soné Joubert as die naaswenner aangewys, en nou het haar debuut-enkelsnit die lig gesien. “Dis nie […]
November 7, 2019

“Vier seisoene kind” – Tasché en Francois van Coke

In 2002 het Laurika Rauch ’n treffer gehad met ’n liedjie wat Gian Groen geskryf het. “Vier seisoene kind” was die titelsnit van een van Laurika […]
November 13, 2019

Die wolkversamelaars

deur Nadia de Kock Kwela Boeke Die laaste wens van ’n jare lange vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem digbundels saam, asook […]
November 13, 2019

Papierblomme

deur Helena Hugo Lux Verbi Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Sal sy dit regkry om die flentertjies weer op te tel? […]
November 13, 2019

Die dekonstruksie van Retta Blom

deur Zelda Bezuidenhout Kwela Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met […]
November 13, 2019

Skarlakenkinders

deur Anzil Kulsen en Nadine Blom Lux Verbi Ses vroue – vyf volwassenes en ’n tiener – van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in […]
November 13, 2019

“Jive bunny Boerekeurspel” – Die Ventertjies

Toe die twee Venter-sussies, Nicola en Lindie-Lee, ’n paar jaar gelede op die plaaslike musiektoneel verskyn het, het hulle hoofsaaklik Boeremusiek gespeel, en niks anders as […]
November 21, 2019

Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne

Deur Petronel Fourie Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne Outeur: Bets Botha Uitgewer: E.L. Steenekamp Sjarmant en verstommend vindingryk, innoverend en ewig ontwykend, onpeilbaar […]
November 21, 2019

Old Joe het vele gedaantes

Deur Neels Jackson Ry ’n mens met die N4 van Gauteng af Nelspruit (Mbombela) toe, kom jy kort na Machadodorp voor ’n keuse te staan. Jy […]