Deur Alita Steenkamp Skilderagtig, sonderling, sjarmant, bekoorlik … ’n mistieke bergdorpie. Hierdie is alles beskrywings waarmee die dorp Kaapsehoop in Mpumalanga gereeld in woorde geteken word. […]
By vanjaar se FAK Prestige-aand is ’n akteur, joernalis, onderwyser en skilder vir hulle onderskeie uitsonderlike kultuurprestasies in Afrikaans vereer. Die akteur Frank Opperman het die […]
Deur Petronel Fourie Soekmekaar Outeur: Dana Snyman Uitgewer: Tafelberg ’n Klomp bekende vreemdelinge op die hoërskoolklubhuis se stoep, dertig jaar ná hul matriekeksamen. Dít is waar […]
Deur Carla van der Spuy Hulle is aweregs, soms omstrede, ietwat aspris, “kwaadklitsend”, nie noodwendig skokkend nie maar met oorgenoeg gravitas. Dis Wenkbrou, die nuwe druknaam […]
Deur Marianda Schlebusch Koeke en terte Outeur: Susan Coetzer Uitgewer: Lux Verbi Skoukoeke, tipsyterte, boerbeskuit en platgevalde koeke … die indeks klink soos ’n volledige bakboek. […]
Deur Bianca Stevens Outeur: Elsa Winckler Uitgewer: Lux Verbi ’n Belofte vir Bippie is rustige leesstof. Vol romanse en ’n onbeplande swangerskap trek Elsa Winckler jou […]
Deur Petronel Fourie Sushi en Shosholoza Outeur: Erns Grundling Uitgewer: Queillerie Sushi en Shosholoza is Grundling se reisjoernaal op sy verkenningstog van Japan vir ’n televisiereeks. […]