Deur Alita Steenkamp “Sandra is volgens my die enigste aktrise wat werklik ’n transformasie ondergaan op die verhoog. Of sy Magdaleen in Die Naaimasjien is, of […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die Elgro-hotel naby Potchefstroom se middedorp is ’n plek met baie stories, legendariese kelners en drinkebroers. Dit is die milieu waarin Dana Snyman […]
Deur Petronel Fourie Oktober mag die mooiste, mooiste maand wees, soos C Louis Leipoldt dig, maar dit is ook die maand waarin die bitterste stryd tussen […]
Deur Seugnet van Zyl JuneBé du Preez, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus in die Wes-Kaap, het vanjaar vir die eerste keer […]
Deur Anton van Vollenhoven Volkspele het ontstaan na afloop van ’n studiebesoek aan Swede, deur die jong onderwyser Samuel Henri Pellissier. Hier het hy in aanraking […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Kamphoer, met die gevierde aktrise Sandra Prinsloo, as Susan Nell, het vroeër vanjaar by die KKNK gedebuteer en ook dáár ’n hele aantal […]