In die 1970’s het John Edmond ’n aantal groot treffers op Springbok Radio se Top 20 gehad, onder meer “Fairy tales”, “Round and around”, “Toy train” […]
Hoewel Ricus Nel al groot bekendheid as veelvuldige instrumentalis verwerf het, het sy gewildheid die afgelope paar jaar ook as sanger toegeneem. Nadat hy ’n groot […]
Sommige kunstenaars stel elke jaar, of dalk elke twee jaar, nuwe musiek vry terwyl ander hul aanhangers langer laat wag. Een van laasgenoemde kunstenaars is Gerrie […]
Sy is nie net ’n sangeres nie, maar ook ’n model, televisieaanbieder, aktrise en gekwalfiseerde prokureur. Ons het vir Leah, wie se regte naam Leani van […]
Dit gebeur nie aldag dat ’n klassieke mezzo-sopraan tot die ligte musiekbedryf toetree nie, maar dit is presies wat Michelle Grace met haar jongste enkelsnit gedoen […]