December 10, 2019

Roer jou voete – Die Ventertjies

Dit gebeur nie altyd dat kunstenaars wat in hul tienerjare tot die musiekbedryf toetree, volgehoue sukses behaal nie, maar die kitaarduo, Die Ventertjies, het sedert hul […]
December 10, 2019

Ek kies jou – Stella

Daar was tot dusver min kunstenaars wat dit reggekry het om gemaklik tussen kommersiële en Christelike Afrikaanse musiek te beweeg en steeds geloofwaardig in albei genres […]
December 10, 2019

Country – Demi Lee Moore

Verlede jaar is ’n nuwe ster op die plaaslike musiektoneel “gebore” toe Demi Lee Moore die eerste, en tot dusver enigste, seisoen van die werklikheidsprogram Die […]
December 11, 2019

Dig by my – Jannie Moolman

Dit is vanjaar twintig jaar sedert Suid-Afrika een van sy legendariese kunstenaars verloor het toe Gé Korsten oorlede is. Sedertdien het ’n handjievol tenore op die […]
December 11, 2019

Hardebaard kuierliedjies

Ons almal was al in die volgende situasie: ’n paar manne (en soms ook vroue) kuier saam, en daar is musiek nodig om ’n atmosfeer te […]
December 11, 2019

Beautiful beautiful favourites – Rocco de Villiers

Sedert sy album Beautiful beautiful piano ’n paar jaar gelede verskyn het, het Rocco de Villiers se gewildheid aansienlik toegeneem, nie net as gevolg van sy […]
January 27, 2020

Nuwe dinge wink vanjaar vir Monique Steyn

Dis ’n nuwe jaar, ’n nuwe dekade en Monique Steyn volg vanjaar ’n nuwe benadering met die bekendstelling van haar nuwe liedjies, maar diep ook ou […]
January 27, 2020

Wilde waters – Chereé

Hoewel Chereé aan die begin van hierdie millennium groot sukses as Afrikaanse sangeres behaal het, het sy die laaste paar jaar hoofsaaklik country-musiek saam met haar […]
January 27, 2020

Tasché

Met die derde seisoen van The Voice SA is Tasché Burger as die algehele wenner aangewys. Sy was nie net die eerste vroulike wenner van dié […]