Deur Marianda Schlebusch Die Voortrekkers is ’n plek waar jeuglede kultuur, in die natuur, deur avontuur, geniet. Waar anders sal kinders vandag die kans kry om […]
Deur Seugnet van Zyl As verhoog- en produksiebestuurder kry Yvette Hanekom gewoonlik die tegnici en span agter die skerms bymekaar en gereed vir ’n verhoogproduksie en/of […]
Draers van die boodskap Met die inwyding van die Voortrekkermonument in 1949, het daar perdekommando’s van dwarsoor die land, selfs vanuit die voormalige S.W.A. en Rhodesië, na Pretoria met […]
In 1988 het Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band die Afrikaanse musiekbedryf geskok met hul album, Eet kreef. Hoewel protesmusiek deur kunstenaars soos Koos Kombuis, […]
Hoewel die opvatting bestaan dat Boeremusiek net deur ouer mense gespeel word en dat jonger mense glad nie daarin belangstel nie, is daar nog geen sprake […]