August 11, 2020

Nuut vir jonk en oud by LAPA-Uitgewers

Volwasse Fiksie Nagjagter deur Jan Vermeulen. Uitgewer: LAPA. Prys: R270. Die Holy Hunchback Vampire Slayer glo hy is ’n heilige wat die stad se vampiere moet […]
August 14, 2020

2021 – Die Heuwels Fantasties

Dit is nou net meer as tien jaar sedert Die Heuwels Fantasties tot die plaaslike musiektoneel toegetree het. Hulle het sedertdien die een suksesvolle album na […]
August 14, 2020

Vrede – Dozi

Daar is twee groepe kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf; dié wat ten alle koste elke jaar of elke agttien maande nuwe musiek mٔóét vrystel, en dié […]
August 26, 2020

Somtotaal – dit kan tot “leesbabelas” lei!

Deur Carla van der Spuy Titel: Somtotaal (fiksie) Skrywer: Anchien Troskie Uitgewer: Human & Rosseau (druknaam NB-Uitgewers) Hierdie roman begin hom gedurende die apartheidsjare afspeel wanneer Ester […]
August 28, 2020

“Die vrou” Die vrou is die sout van die aarde Die suurdeeg, beskou op die keper: Al hoër steeds rys sy in waarde: Sy’s beide die […]
August 31, 2020

Dié tapisserie verdien om opgehang en uitgestal te word

Met die vierkleur in Parys Outeur: Renée Rautenbach Conradie Uitgewer: Protea Resensent: Petronel Fourie Hierdie boek begin met ’n knal – stemme buite ’n tronksel, die […]
September 14, 2020

Live – Jo Black

Teen die einde van 2016 het die Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer van Jo Black kennis geneem toe sy eerste enkelsnit, “Skepe”, vrygestel is. Dit […]
October 5, 2020

Boek bied onvergeetlike insigte oor die menslike psige wat die leser nie gou sal vergeet nie.

Skadukant Outeur: Rika Cloete Uitgewer: Kwela (NB-Uitgewers) Resensent: Francois Bekker Hierdie een het my onkant gevang. Die leser van spanningsverhale lys sy of haar verdagtes so […]
October 6, 2020

Die Cape Flats práát hier. Hard en duidelik.

As die Cape Flats kon praat – Green eyes en ander stories Skrywer: Brian Fredericks Uitgewer: Human en Rousseau (NB-Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy Die […]