October 18, 2020

Ek het opgestaan – Rinel Day

In 2012 het die Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer van Rinel Day kennis geneem toe haar gelyknamige debuutalbum uitgereik is. Twee jaar later het haar […]
November 2, 2020

Wandel in my woning – Refentse

Ongeveer vier jaar gelede het die Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Refentse, nadat ’n video waarop hy Bok van Blerk se treffer […]
November 4, 2020

Nou kan jy in Afrikaans jou woorde speel-speel tel

’n Hedendaagse Afrikaanse taalpionier Só het dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), Sanet du Toit, ’n ma van Monumentpark in […]
November 4, 2020

Moontlike lewe in die buitenste ruim is die sneller vir hierdie uitsonderlike rolprent

Deur Francois Bekker Ons fassinasie met die onbekende, die onverklaarbare en moontlike lewe in die buitenste ruim is die sneller vir hierdie uitsonderlike rolprent. Wesens is […]
November 6, 2020

Gewigloos – Juan Boucher

Deur Daantjie Dinamiet Sedert Juan Boucher in 2012 vir die eerste keer tot die musiekbedryf toegetree het, het hy ’n aantal toekennings gewen en sy gewildheid […]
November 12, 2020

FAK vereer vroue in Mosselbaai

15 Vroue in die Mosselbaai-omgewing is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vir hulle dienswerk om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis te bevorder. […]
November 13, 2020

Hy het net aanhou skryf

OPPAS DEON MEYER, SIDNEY GILROY IS OP PAD  Deur Yolanda Barnard-Lemmer   Hy lyk soos ’n amper-beenbreker wat eerder in Mike Bolhuis se span tuishoort as […]
November 13, 2020

FAK vereer inspirasievroue in die Vaaldriehoek

Vyf vroue in die Vaaldriehoek is deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vereer vir hulle dienswerk om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis in hulle […]
November 15, 2020

Boek is ’n literêre tonikum wat sterk aanbeveel word vir die ernstige en waagmoedige leser.

Weerlose meganika Anton Roodt Uitgewer: Tafelberg (NB-Uitgewers) Resensent: Francois Bekker Anton Roodt se Weerlose meganika kan as ’n kulturele parodie met die tong lekker in die […]