Dr. Marli Dercksen, ’n mediese wetenskaplike en kenner van metaboliese siektes aan die Noordwes Universiteit (NWU), is onlangs vereer met ’n spesiale Inspirasievroutoekenning deur die Federasie […]
Titel: Emigreer of bly – Is die gras werklik groener aan die ander kant? Skrywer: Stephan Joubert Uitgewer: Lux Verbi (niefiksie) Resensent: Carla van der Spuy […]
Op 93 het sy verskeie wêreldgebeurtenisse en op eie bodem beleef en oorleef. Baby Lombard van Ermelo in Mpumalanga het die Groot Depressie, Spaanse griep, twee […]
Titel: Branderjaer Skrywer: Joha van Dyk Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker Die jeug, het Hennie Aucamp iewers geskryf, het ’n omgekeerde nostalgie […]
Boeke is altyd ‘n wonderlike Kersgekenk. Hier is Lapa se topkeuses vir hierdie Kersfees: Volwasse niefiksie: Moet ons waai? Om te emigreer of nie: 20 meningsvormers […]
Laat Kersvader jou hierdie Kersfees met ‘n boek of twee verras. Hier is Protea Boekhuis se topkeuses: Erfgeld is swerfgeld Johannes C. Bakkes Johannes Bakkes is […]
Die Anglo-Boereoorlog – ’n Chronologie Samesteller: Pieter G Cloete Resensent: Chrisna Nel Ek was so tydjie gelede op soek na inligting oor die slag van Frederikstad […]
– Johan Krige, Caledon Villa, Stellenbosch (2020) – Waar kom ons vandaan? Dit is gewoonlik die eerste vraag wat die Genealogie moet beantwoord. Waarheen is ons […]