November 24, 2020

Die rol wat Olivier J. Henning in RSA genealogie gespeel het

soos deur homself vertel (Villiersdorp, September 2020) As ’n vyf-/sesjarige seuntjie het ek eendag gehoor hoe my ma vir haar suster in ’n fluisterstem, verskuil agter […]
November 26, 2020

Oorgenoeg – Len Muller

Dit is nou al vyf jaar sedert Len Muller se eerste album, wat onder meer sy skitterende weergawe van “Sarie Marais”, saam met Stef Bos ingesluit […]
December 2, 2020

Album 10 – Jak de Priester

Dit is seker nou al drie jaar sedert Jak de Priester sy laaste album, 15 jaar, vrygestel het, en sedertdien het hy hoofsaaklik aandag aan sy […]
December 2, 2020

Monumentaal – Ruhan du Toit

Toe Ronell Erasmus besluit het om Touch of Class te verlaat, het Deon van der Merwe die groep in ’n nuwe rigting ingestuur en Ruhan du […]
December 2, 2020

Gemaklik verlore – Christia Visser

Toe Christia Visser die vroulike hoofrol in die rolprent Hollywood in my huis vertolk het, het die publiek vir die eerste keer met haar as sangeres […]
December 2, 2020

Jenny – Jan Blohm

Dit is nou al vyftien jaar sedert Jan Blohm se debuutalbum, Melkstraat confessions, vrygestel is; sedertdien het hy hom as een van ons land se voorste […]
December 2, 2020

Liefdeshartaanval – Riaan Grobler

Deur die jare was daar ’n aantal radio-omroepers wat ook ’n sangloopbaan begin volg het, maar die enigstes wat regtig sukses behaal het, was wyle Lance […]
December 3, 2020

As jy op soek is na ’n lekker Afrikaanse rock-album …

In 2015 het die publiek vir die eerste keer van Wit Kasteel kennis geneem toe hul rock-weergawe van Laurika Rauch se treffer “Die nostalgie” die eerste […]
December 4, 2020

Net geleen – Bernice West

In 2019 het die Suid-Afrikaanse publiek behoorlik van Bernice West kennis geneem; sy het nie net uitstekend gevaar in die televisieprogram Maak my famous, wat sy […]