In 2015 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Herman Kleinhans kennis geneem toe hy die eerste (en ongelukkig tot dusver laaste) Afri-Visie-liedjiekompetisie op […]
Maggie – My lewe in die kamp Outeur: Maggie Jooste Uitgewer: Tafelberg Resensent: Petronel Fourie “Ek wil niemand veroordeel nie, of bitter wees nie, maar kan […]
deur Helena Liebenberg Opgedra aan my vriendin en kollega Maureen Agnes Rall (†4.1.2021) Inleidend Die Tracing History Trust en lede van die transkriberingspan is geen onbekendes in […]
Titel: Met my rooi rok voor jou deur Skrywer: Audrey Blignault Uitgewer: Tafelberg Resensent: Francois Bekker Sit aan vir ’n deftige koppie tee saam met een […]
Titel: Sulke vriende is skaars Skrywers: Stephanus Muller en Stephanie Vos Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Dit was een van die hoogtepunte […]
Hoewel die meeste plaaslike en oorsese kunstenaars gesukkel het om in 2020 optredes te hou, het die gewilde Klipwerf Orkes wel by die Mini Hantam-vleisfees, wat […]
Sedert Wynand en Cheree Strydom omtrent vyftien jaar gelede saam begin sing het, en intussen getroud is, het hulle een van ons land se gewildste sangpare […]