Die GHA rig die volgende uitnodiging aan die publiek Elke jaar klim honderde feesgangers Majubaberg uit om die Slag van Majuba te herdenk, en jy kan […]
Die nag van 16 Februarie het die moorde by Bloukransrivier en Moordspruit plaasgevind. Erasmus Smit skryf in sy dagboek onder 17 Februarie dat dit die droewigste […]
Op 16 Desember 2009 was my man, Daan Prinsloo, die gasspreker by Grootfontein se Geloftefees in Mpumalanga. Na die verrigtinge vra ʼn hoërskoolonderwyser my om iets […]
Dr Callie Opperman – Windhoek (Voorsitter: Dorslandtrek Gedenkfees 2013) Die Afrikanervolk se geskiedenis is deurspek van trekke. Nadat die Transvaalse Republiek gevestig is deur Trekkers wat […]
Nagenoeg 120 Voortrekkers van die Polsslag-kommando in Centurion het op Maandag, 4 Maart 2012 daarin geslaag om ʼn Suid-Afrikaanse rekord vir die langste stokbrood – oftewel […]