March 30, 2021

In Afrikaans (Live) – Leah

Sedert Leah se debuutalbum, Wonderwerk, in 2015 vrygestel is, het sy een van ons land se voorste Afrikaanse kunstenaars geword. Sedertdien het sy ’n nuwe weergawe […]
March 30, 2021

Rugsak – Elandré

Dit gebeur nie sommer dat ’n kunstenaar ’n kontrak losslaan na ’n radio-onderhoud en -optrede nie, maar dit is presies wat Elandré twee jaar gelede reggekry […]
March 30, 2021

Elmboog na bo – Jan Rhaap

Dit is nou al sewe jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Jan Rhaap kennis geneem het. Sy debuutalbum, Laaste kans, het ’n […]
April 21, 2021

Genre-vernuwend en briljant bedink

Die duiwel maak my hart so seer Outeur: François Bloemhof Uitgewer: Lapa Resensent: Francois Bekker   Die krimi-genre bars uit sy nate. Kompetisie tussen skrywers is […]
April 21, 2021

FAK bied beloning aan vir gesteelde De la Rey se gesteelde bronsbeeld

FDie graf van generaal Koos de la Rey in die Lichtenburg-begraafplaas in Noordwes is oor die naweek gevandaliseer en sy bronsbeeld, wat op sy graf rus, […]
April 30, 2021

Die kolonie – Prophet

In die vroeë 1990’s het Prophet ’n opskudding in kontemporêre Afrikaanse Christelike musiek veroorsaak toe hulle die lied “Houtkruis” vrygestel het. Sedertdien het hierdie sangpaar, wat […]
May 17, 2021

Nog op ons boekrak

Die 3 van ons Zelda Bezuidenhout Uitgewer: Pan Macmillan R165,00 Oor hierdie boek: Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar’s ‘n nuwe […]
May 21, 2021

Lekkerlees ontvlugtingsvermaak

Hartedief Skrywer: Rudie van Rensburg Uitgewer: Queillerie (NB-Uitgewers) Resensent: Francois Bekker     Hy is enige ma se droom skoonseun. Sag op die oog, bedagsaam, goed […]
May 31, 2021

Afrikana Osbloed – Beeskraal

In 1998 het ’n paar jong musikante onder leiding van Charles Smidt ’n nuwe klank in Afrikaans geskep, uit protes teen die vertaalde Afrikaanse musiek wat […]