May 31, 2021

Liedjieskrywer – Rudi Claase

Die afgelope vyftien jaar het Rudi Claase hom as seker die voorste liedjieskrywer in Afrikaanse musiek gevestig, en verskeie liedjies wat hy vir ander kunstenaars geskryf […]
May 31, 2021

Roekeloos verlief – Rita Li

Ondanks die feit dat al hoe meer albums op CD uitgereik word en musiek hoofsaaklik aanlyn beskikbaar is, is daar tog debuutkunstenaars wat hul verskyning maak. […]
June 1, 2021

Die Malan-Familiebond van Suid-Afrika

deur Dennis Malan  Wat is die Malan-Familiebond en hoe lank bestaan die familiebond? Die Malan-Familiebond is ’n kulturele organisasie sonder winsbejag en is te Krugersdorp op […]
June 16, 2021

16 Junie, vandag 121 jaar gelede is verskroeideaardebeleid aangekondig

Dit is merkwaardig dat die datum, 16 Junie, betrekking het op twee prosesse wat ’n groot invloed op talle kinderlewens gehad het en tot die groot […]
June 16, 2021

Nog op ons boekrak: Junie 2021

Saadjie en Spikkel   Deur Alex Latimer, David Litchfield en vertaal deur Elsa Silke Uitgewer: Human & Rousseau Prys: R 175,00     Oor hierdie boek: […]
June 21, 2021

Suid-Afrika het ’n indrukwekkende spookgeskiedenis wat oor eeue sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap strek

Boekresensie: Ware spookverhale van Suid-Afrika Skrywer: Daniël Lötter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy     “Vir ’n spook is ek nie bang nie. […]
July 15, 2021

Nog op ons boekrak: Julie 2021

Skeur Outeur: Carel van Rooyen Uitgewer: Human & Rousseau Prys R175 Meer oor die boek: Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; […]
August 10, 2021

Net soos ek is – Franna Benadé

In 1987 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer kennis gemaak met die broers Innes en Franna Benadé, wat daardie jaar se Debuut-televisiekompetisie gewen het. […]
August 24, 2021

Nog op ons boekrak Augustus/September

Immigrant – ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers Deur Ena Jansen, Elisabeth Eybers Uitgewer: Human & Rousseau Prys:  R280   Oor hierdie boek: Eybers […]