August 19, 2021

Smith skryf gemaklik, boeiend en toeganklik

  Die Getuienis Skrywer: Francois Smith Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy     Die treffende voorblad van Die Getuienis trek jou dadelik in. Daar […]
August 19, 2021

’n Voortreflike letterkundige prestasie

Voorouer. Pelgrim. Berg Outeur: Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau) Resensent: Francois Bekker     Met Ingrid Winterbach moet die leser hom oopstel en bereid wees […]
August 24, 2021

Nog op ons boekrak Augustus/September

Immigrant – ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers Deur Ena Jansen, Elisabeth Eybers Uitgewer: Human & Rousseau Prys:  R280   Oor hierdie boek: Eybers […]
August 26, 2021

Meer as genoeg – Elvis Blue

Sedert sy oorwinning in Idols in 2010 het Elvis Blue homself as een van ons land se beste sangers en liedjieskrywers gevestig, en ewe veel sukses […]
September 8, 2021

Hierdie drama beskik oor talle lae

Titel: Dans van die Watermeid (Drama) Skrywer: Amee Lekas Uitgewer: Protea Boekehuis Resensent: Carla van der Spuy Dis altyd verblydend om ’n jongmens met skryftalent raak […]
September 9, 2021

Fiksie sonder grense

  Titel: Donkerbloed Skrywer: Elrien Scheepers Uitgewer: Human en Rousseau (Jeugfiksie) Resensent: Carla van der Spuy Verbeel jou net; lugtaxi’s, gedagteboodskappe en XtraTrans-mense met kuberkopstukke en […]
September 19, 2021

Sy maak van besonder skeppende Afrikaans gebruik

Die waarde van stil bure Uitgewer: Kwela Boeke Skrywer: Zelda Bezuidenhout Resensent: Carla van der Spuy     Hierdie boeiende spanningsroman wat om hoogs geheime stamselnavorsing […]
September 19, 2021

Roman met letterkundige waarde lees so lekker

Vier susters Outeur: Gerda Taljaard Uitgewer: Penguin Random House SA Resensent: Francois Bekker   Vier susters Outeur: Gerda Taljaard Uitgewer: Penguin Random House SA Resensent: Francois […]
September 19, 2021

Ontsettend insiggewend en by uitstek toeganklik vir die gewone leser

Afrikaner sondebok? – Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Skrywer: Albert Blake Uitgewer: Jonathan Ball Resensent: Francois Bekker       ’n Historiese hiaat. Wat […]