Goed, beter, Betsie Skrywer: Elize Labuschagne-Hull Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Gewone mense se stories was nog altyd vir my baie […]
Die afgelope twintig jaar het ons Pieter Koen leer ken as veldaanbieder van Kwêla, aanbieder van Jukebox maar bo alles as ’n sanger van liedjies met […]
Sommige kunstenaars glo dis nodig om elke jaar, of elke agttien maande, nuwe musiek vry te stel, terwyl ander eerder jare sal wag voordat hulle dit […]
Hoewel Ricus Nel eers onlangs as sanger tot die Suid-Afrikaanse musiekbedryf toegetree het, het treffers soos “Hardekole”, “Boerepompie” en “Spyt kom te laat”, tesame met sy […]
Dit lyk asof al hoe meer kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf in die rigting van musiek met ware betekenis begin beweeg en asof mense ’n bietjie […]
Gerugte van ’n ontvoering Skrywer: Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker Johannesburg. Die Ponte-woonstel. Oktober 2021. ’n Vrou val na haar […]
AHI Die Afrikaanse Handelsinstituut – Die kaalkop waarheid oor 75 jaar van hoogte- en laagtepunte Outeur: Tom Moodie Resensent: Carla van der Spuy Die taamlik oninspirerende […]
Ivoor Skrywer: Jaco Wolmarans Uitgewer: Tafelberg Resensent: Francois Bekker Vriend of vyand. Tydens die Bosoorlog in Angola destyds was daar min of geen […]