Ken jy bewaringsterminologie? Weet jy wat is die wetgewing rondom monumente of die hantering van grafte? Weet jy wat is die verband tussen museums en erfenis? […]
Lede van die FAK-Riversdal-Kultuurnetwerk het op 19 Februarie by die historiese Meurant-begraafplaas in Riversdal byeengekom om hulde te bring aan Louis Henri Meurant 210 jaar ná […]
Twee-en-tagtig jaar gelede het byna 10 000 vroue van regoor die land heen danksy haar skrywe na die Uniegebou in Pretoria gestap om beswaar te maak teen […]
Die boekwinkel tussen die wolke Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan Resensent: Carla van der Spuy Jaco Jacobs is volgens sy webtuiste die gewildste […]
Die baie, baie snaakse boek Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar […]
Anderkant die blou Skrywer: Zelda Bezuidenhout Uitgewer: NB-Uitgewers Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle […]