As die Katjiepiering blom Skrywer: Audrey Jantjies Uitgewer: Kwela (NB-Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy Haar arme beskermengel Amakhoeb moet omtrent oortyd werk om […]
Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven Outeur: CJ Langenhoven Samesteller: Wendy Maarten Uitgewer: Protea Boekhuis Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding […]
Vrydagaand Samesteller: Elsa Winckler Uitgewer: Protea Boekhuis Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot mee te begin. Laat die […]
Retoervloot – Kaapstad en die VOC in 1713 Deur Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide […]
Koöperasiestories Skrywer: PG du Plessis Uitgewer: Tafelberg PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het […]
Kry vir jou Skrywer: François Bloemhof Lapa Uitgewers Resensent: Francois Bekker Tong in die kies. Aweregs. Meta-fiksie. Spanningslektuur. François Bloemhof se speurroman Kry vir […]
Van Humpata tot Upingtonia Skrywer: Nicol Stassen Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Dalk beskik die Afrikaner oor ’n swerwergeen. Die trekkers […]
Skrywer: Johan Myburg Uitgewer: Protea Boekhuis (2022) ISBN 978-1-4853-1345-8 (R240) Resensent: FC Pelser Narreskip is die jongste bundel uit die pen van Hertzogprys-wenner, Johan Myburg. Soos […]