Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) meen die beoogde vernietiging van die Chief Albert Luthuli-gedenkbegraafplaas in Pietermaritzburg is die eerste poging van onteiening sonder vergoeding en […]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het die afgelope naweek geskiedenis gemaak by die Voortrekkermonument met die eerste soloklavieruitvoering van die internasionaal bekroonde pianis Albert Mamriev. […]