January 9, 2014

Volk-staatbetoog vir 2014

Carel2

Carel Boshoff

Geagte mede-Afrikaner

Vanuit Orania hoop ons dat hierdie skrywe u, uitgerus en versterk, gereed vir die eise van 'n nuwe jaar, bereik. Ons vra u aandag vir die onderstaande gedagtes omdat dit vir ons, deels as individuele Afrikaners, maar veral as lede van 'n volk, of nasionale kultuurgemeenskap, van belang is om daaroor te besin. Sake word hieronder meer oorsigtelik eerder as gedetailleerd behandel en word as aanleiding tot gesprek en agtergrond tot besluite wat u gedurende die jaar mag neem, aangebied.

Verduideliking

In demokratiese state is dit gebruiklik dat die staatshoof jaarliks, gewoonlik by die Parlementsopening, 'n “state of the nation”-toespraak ...Lees Meer

January 17, 2014

RA-saak ‘n voorbeeld van uitvoerende inmenging

Trias

Die verhoor in die Wes-Kaap van Solidariteit namens sy lede teen die departement van korrektiewe dienste het heelwat debat oor die toepassing van regstellende aksie ontlok.

Vir diegene wat nie bekend is met die feite nie, dit hou verband met tien applikante (nege word as “bruin” en een as “wit” geklassifiseer ingevolge die Wet op Gelyke Indiensneming) wat almal deur onderhoudspanele vir bevordering aanbeveel is, maar dit nie gekry het nie bloot omdat die posisies waarvoor hulle aansoek gedoen het, vir mense van ander rassegroepe geoormerk is. Die DKD het hul optrede verdedig deur aan te voer dat hulle 'n ...Lees Meer

February 28, 2014

Puk-debakel: Wanneer waghonde weerwolwe word

Op 21 Maart 2002 word Milly Dowler, ‘n 13-jarige Engelse skoolmeisie, ontvoer oppad huistoe van skool. Dowler In die dae en maande wat volg, word haar […]
March 4, 2014

Die redes agter die veldtog teen Pukke

Die Beeld-redakteur se mediaverhoor en skuldigbevinding van die Puk het die afgelope week ’n voorspelbare ketting van gebeure ontketen. Die koerant het ondersteuning gekry van die […]
March 7, 2014

‘In saamwerk lê ons krag’

Klink hierdie sin (miskien oudtyds, maar tog) bekend? Veral in die lig van die huidige petisieveldtogte deur veral oud-studente van die Noordwes Universiteit (NWU) wat onlangs […]
March 11, 2014

Giliomee vra dringende steun vir dié Maties-kandidate

Beste Konvokasielid Ek wil graag die volgende kandidate aanbeveel in die verkiesing van lede vir die Raad van die Universiteit van Stellenbosch wat Maandag ten einde […]
March 12, 2014

Kom ons haal angel uit taaldebat

Ek is een van die kandidate vir die Raad van die Universiteit van Stellenbosch. Die Konvokasie kan naamlik ses kandidate aanwys. Vir hierdie rondte word gestem […]
March 13, 2014

Puk-krisis: Taal moenie hoër funksies verloor

Dit sal tragies wees as die kunsmatig geskepte krisis oor ’n studentelied die instrument word om Afrikaans en die voortbestaan van die Puk, soos ons hom […]
March 18, 2014

Renate: ‘Baie meer op die spel as een wit vrou’

Nadat ek deur Maroela Media genader is om my ervaring weer te gee ten opsigte van litigasie teen jou werkgewer, het ek lank gesit en dink […]