July 2, 2014

Die “ou Suid-Afrika” en Afrikaans

Het die “ou bedeling” van voor 1994 Afrikaans bevoordeel of benadeel? Dié vraag is weer ter sake veral wanneer die land die rampspoedige 1976-onluste herdenk. Die […]
July 9, 2014

En toe slaan die Christene die pastoor!

Die 7de Laan-akteur Ben Kruger en TJ Maré van Nelspruit Community Forum (NCF) as die boemelaar Jesus het gesê, ek was honger, en julle het my […]
July 25, 2014

Woede oor Die Stem is misplaas

Innibos-fees in Nelspruit op 5 Julie 2014 Foto: Steve Hofmeyr, Facebook Sosiale media is aan’t gons sedert Steve Hofmeyr ’n polities inkorrekte daad gepleeg het deur […]
July 29, 2014

Jongmense kan nou ook hul stuiwer in die armbeurs kom gooi

Jongmense se stem word te min gehoor oor sake wat hulle raak. Indien jy nog op hoërskool is of jonger is as 25, is dit nou […]
July 29, 2014

Basson se argumente rondom Steve se Stem tas mis

Voorwoord deur dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK: Hierdie brief aan Beeld is deur ‘n briljante 17-jarige matriekseun van Komatipoort geskryf na aanleiding van […]
July 31, 2014

Gaan my kind nog in Afrikaans kan swot?

Die Afrikaanse Taalmonument In 2008 het prof. Hermann Giliomee, navorser en historikus, voorspel dat Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite binne vyf tot tien jaar heeltemal kan […]
August 1, 2014

Die Afrikaner en sy koerant

Argieffoto (Die opskrif is ontleen aan een van Schalk Pienaar, eerste redakteur van Beeld, se hoofstukke in sy biografie Getuie van groot tye.) Onlangs het ek […]
August 5, 2014

Die teenstelling tussen Engelse liberales en Afrikaanse linkses

Die teenstelling tussen Engelse liberales en Afrikaanse linkses het die afgelope tyd besonder opvallend geword. Terwyl die meeste Engelse liberales steeds die klassieke liberalisme ondersteun, het […]
August 8, 2014

Taalmoord ons voorland as ons nie baklei nie

Hendrik Verryn, ʼn 24-jarige teologiestudent van die Puk*, skryf: Die Afrikaanse Taalmonument Dis maklik om simpatie met ‘n saak te toon wat na aan jou hart […]