December 9, 2012

Profiel: Andries Pretorius

Inleiding Andries Pretorius kan as die belangrikste leier in die Voortrekkergeskiedenis gereken word. Buiten vir sy leiding tydens die trek, het hy dit ook beëindig deur […]
December 10, 2012

Profiel: J.H. de la Rey

Inleiding Generaal Koos de la Rey is een van die mees gevierde Boeregeneraals, wie se krygsvernuf hom as die Leeu van Wes-Transvaal bekend laat word het. […]
December 10, 2012

Profiel: M.T. Steyn

  Inleiding Marthinus Theunis Steyn was president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat toe die Anglo-Boereoorlog in 1899 uitgebreek het. In sekere opsigte was hy die […]
December 10, 2012

Profiel: Staatspresident S.J.P. (Oom Paul) Kruger

Inleiding Oom Paul, soos die laaste president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) bekend was, was ’n eeu gelede ’n wêreldfiguur. Die kalm en onverstoorbare manier waarop […]
January 9, 2013

Profiel: CR de Wet

  Profiel: C.R. de Wet Inleiding Generaal Christiaan de Wet is die mees legendariese van alle Afrikanermilitariste. Hy het die kuns van guerilla-oorlogvoering, of soos hy […]
January 9, 2013

Profiel: Louis Botha

  Profiel: Louis Botha Inleiding Generaal Louis Botha was een van die grondleggers van die Unie van Suid-Afrika. Om ’n nuwe staat uit die twee oud-Boererepublieke […]
January 28, 2013

Profiel: Generaal Jan Smuts

Inleiding Generaal Jan Smuts is die enigste Afrikaner (en Suid-Afrikaner) wat nog ’n leidende rol in die wêreldpolitiek gespeel het. Hoewel presidente Kruger en Mandela groot […]
March 11, 2013

Profiel: C.F. Beyers

Inleiding Generaal Christiaan Beyers is ’n Afrikanerheld wie se nagedagtenis mettertyd vervaag het. Tog was hy een van die mees prominente aanvoerders tydens die Tweede Vryheidsoorlog […]
March 11, 2013

Profiel: Dr DF Malan

Inleiding Dr. D.F. Malan was die eerste minister wat met die veelbesproke apartheid as beleid in 1948 aan bewind gekom het. Hy was op daardie stadium […]