January 11, 2019

Ek sien vandag die son weer skyn

Toe Rina Hugo in 1983 haar debuutalbum vrygestel het, was daar veral een snit wat dadelik gewild geword het. Leon Schuster was op daardie stadium hoofsaaklik […]
January 11, 2019

Ek wil vir jou

In 1987 het Jannie du Toit sy tweede album, Drie-uur in die more, vrygestel, ses jaar nadat sy eerste een, ’n Liedjie vir jou, verskyn het. […]
January 14, 2019

Droomvrou

Sekere liedjies is onlosmaaklik deel van ’n kunstenaar se loopbaan en dit word so gewild dat ’n mens vergeet dat hy of sy ook ander treffers […]
January 21, 2019

Ouboet word dominee

Deur Christa Steyn Regisseur: Sallas de Jager Rolverdeling: Frank Opperman, Henriëtta Gryffenberg, Thapelo Mokoena, Regardt van den Bergh, Deon Lotz, Paul Eilers, Carel Nel, Annette Engelbrecht, […]
January 25, 2019

Naturally – Deca

Dit gebeur nie baie gereeld dat ’n groep meer as een album per jaar vrystel nie, maar in die verlede het popgroepe soos Creedence Clearwater Revival […]
February 18, 2019

Daai ding – Ivan Roux

Met die eerste reeks van VIA TV se werklikheidsprogram Die kontrak het die kykers vir die eerste keer kennis gemaak met Ivan Roux, wat toe al […]
April 23, 2019

Dis oukei om nie oukei te wees nie

Deur Seugnet van Zyl Sy eie stryd met obsessief-kompulsiewe steuring (OKS), het die akteur Pietie Beyers binne drie weke ’n fliek daaroor laat skryf. Die doel […]
April 23, 2019

Sewe stemme wat met een hart saamsing

Deur Seugnet van Zyl Ek word stil. Ek word stil as my siel onder jou voete soos ’n oop, omgeploegde land lê. Jy met jou musiek […]
June 7, 2019

20 jaar live – Jakkie Louw

Hoewel hy eers met sy treffer “Drie pikkewyne” in omtrent 2006 gewild geword het, het Jakkie Louw verlede jaar sy twintigste jaar in die Afrikaanse musiekbedryf […]