September 26, 2019

Hond se gedagte

deur Kerneels Breytenbach Human & Rousseau Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pêl Maurice Kumalo haar vra om ’n […]
September 26, 2019

Uit die Beek 2020

deur Barend Vos Lux Verbi Vanjaar verskyn die klassieke Uit die Beek weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuse vir elke […]
September 26, 2019

Ligte, kamera, aksie!

Deur Seugnet van Zyl Sy oorrompel jou met haar toneelspel. Soveel so, dat jy jou omtrent moet knyp om jou te laat besef dat sy nog […]
September 26, 2019

Klikbek

deur Sidney Gilroy Human & Rousseau Bloemfonteinse speurder Sollie Mthembu lê snags wakker. Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te […]
September 26, 2019

Ons raaiselpad met alzheimers-siekte

deur Elise Nel Lux Verbi Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het […]
September 26, 2019

Rooiborsduif – Gedigte oor die liefde

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé Human & Rousseau ’n Oorsig van Breyten Breytenbach se digkuns is ’n voëlvlug oor ’n wye era: vanaf die jare sestig tot […]
September 26, 2019

Boer loop deur my are – Appel

Nadat Christoph Kotze aanvanklik as ’n liedjieskrywer bekendheid verwerf het en gesorg het vir treffers vir kunstenaars soos Laurika Rauch, Theuns Jordaan en Karlien van Jaarsveld, […]
September 26, 2019

Asem – Vincent Gordon

Dit lyk asof daar deesdae al hoe meer Afrikaanse CD’s is wat op ’n jonger mark gemik is en wat net so gereeld by sokkies en […]
September 26, 2019

Stoom – Dirk van der Westhuizen

Dit het lank geduur voordat Dirk van der Westhuizen sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf gemaak het, maar met sy vorige album, Sexy vi my, het […]