September 26, 2019

Kerslig en konsertina – Hannes Schoeman

Baie mense dink dat Boeremusiek gewoonlik net daarop gemik is om mense op die dansvloer te kry, maar dit is nie altyd die geval nie. Hannes […]
September 26, 2019

U is almagtig – Ronell Erasmus

Sedert die 1990’s was Ronell Erasmus een helfte van die groep Touch of Class, met Deon van der Merwe wat deurentyd saam met haar deel daarvan […]
November 13, 2019

Karaktermoord

deur Carina Diedericks-Hugo Penguin Random House Die bekende jeugboekskrywer Carina Diedericks-Hugo se langverwagte volwasse roman is in Januarie 2019 uitgegee. Dié rillerdebuut vertel die verhaal van […]
November 13, 2019

Vloek

deur Rudie van Rensburg Queillerie In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op […]
November 25, 2019

Hierdie boek bied insig en respek vir elke koeksoert

Deur Marianda Schlebusch Koeke en terte Outeur: Susan Coetzer Uitgewer: Lux Verbi Skoukoeke, tipsyterte, boerbeskuit en platgevalde koeke … die indeks klink soos ’n volledige bakboek. […]
November 26, 2019

’n Britse oorwinning sonder glorie, ’n Boere-nederlaag sonder skaamte

Deur Petronel Fourie Oktober mag die mooiste, mooiste maand wees, soos C Louis Leipoldt dig, maar dit is ook die maand waarin die bitterste stryd tussen […]
December 21, 2019

Van die os op die jas – Pietman Geldenhuys

Toe “Peter Mitchell” die Skotse volkslied “Flower of Scotland” op die kykNET-program Toks ’n Tjops gesing het, het hy die Suid-Afrikaanse publiek ’n rat voor die […]
January 30, 2020

Die Teaterbystandsfonds is ʼn verskilmaker

Deur Alita Steenkamp Ons almal ken die verhaal van die Nederlandse skilder, Vincent van Gogh, wat so arm soos ʼn kerkmuis gesterf het. In sy leeftyd […]
March 13, 2020

Hierdie boek behoort in ‘n televisiereeks omskep te word

Deur Petronel Fourie Outeur: Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg Die biblioteek aan die einde van die wêreld behoort in ’n televisiereeks omskep te word – dit […]