August 26, 2020

Moet jou nie deur die ietwat dekadente voorblad van hierdie boek laat mislei nie

Deur Carla van der Spuy Titel: Soete sonde – ’n versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade. (Lapa Uitgewers.) Saamgestel deur Lizz Meiring Moet […]
August 28, 2020

“Die vrou” Die vrou is die sout van die aarde Die suurdeeg, beskou op die keper: Al hoër steeds rys sy in waarde: Sy’s beide die […]
October 6, 2020

Here’s to the now – Nathan Smith

Soms gebeur dit dat ’n musikant aanvanklik bekendheid vir sy of haar ateljeewerk verwerf en dan eers later besluit om self tot die musiekbedryf toe te […]
November 4, 2020

Nou kan jy in Afrikaans jou woorde speel-speel tel

’n Hedendaagse Afrikaanse taalpionier Só het dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), Sanet du Toit, ’n ma van Monumentpark in […]
November 21, 2020

Boeke vir Kersfees

Kersfees is om die draai en ‘n boek is altyd die beste geskenk – om te gee én te ontvang. Hou NB-Uitgewers se platforms dop vir […]
November 21, 2020

Boeke onder die Kersboom

Boeke is altyd ‘n wonderlike Kersgekenk. Hier is Lapa se topkeuses vir hierdie Kersfees: Volwasse niefiksie: Moet ons waai? Om te emigreer of nie: 20 meningsvormers […]
February 25, 2021

FAK stel planne bekend om die Krugerbeeldegroep vir die toekoms te bewaar

FMet behulp van tegnologie op die voorpunt gaan die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) met ’n nuwe projek en Krugerfonds verseker dat die Krugerbeeldegroep op Kerkplein […]
February 27, 2021

Melkterte vir skoolhoofde

Die FAK het vanjaar Nasionale Melkterdag gevier deur vir skoolhoofde landwyd ‘n melktert te gee en om dankie te sê vir die bevordering van Afrikaans en […]
May 17, 2021

Nog op ons boekrak

Die 3 van ons Zelda Bezuidenhout Uitgewer: Pan Macmillan R165,00 Oor hierdie boek: Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar’s ‘n nuwe […]