July 28, 2016

WELKOM BY DIE FAK!

’n Hartlike welkom aan al ons nuwe FAK-viende en dankie vir jul ondersteuning aan die FAK. Die bydraes van ons Vriende stel ons daartoe in staat om projekte te loods, publikasies vry te stel en ’n daadwerklike verskil te maak in […]
October 27, 2016

Die Voortrekkermonument en die ringmuur van waens

Die Voortrekkermonument en die ringmuur van waens deur Eben Meets Rondom die Voortrekkermonument staan die simboliese 64 waens wat mens terugroep na Bloedrivier, waar gebede en […]