Vier saam met die FAK Afrikaans se bestaansreg! In samewerking met talentvolle Afrikaanse kunstenaars, wil die FAK jou bederf met ’n GRATIS CD. Sluit aan as ’n FAK-vriend en kies jou gunsteling CD.  Klik hier om aan te sluit as ’n FAK-vriend