Amanda Strydom – State of the heart

When:
August 22, 2018 all-day
2018-08-22T00:00:00+02:00
2018-08-23T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury-teater
Lynnwood Bridge
Bloukrans Building, 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Suid-Afrika
Cost:
R160 tot R180
Amanda Strydom - State of the heart @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika

Die heldin, Maxie raak verlief op `n Engelse loods, Raymond G. Bartletten die vonke spat! Strydom vertolk op meesterlike wyse al die rolle – van die knorrige Oupa Dikdaniel, die heldin Maxie, haar kindervriend Sipho Motsepe, Stoffelina du Plooy van die Langekloof en die hele orkes uit die Baviaanskloof wat by haar troue musiek moet maak, Dolly Parton,Maxie se broer Willie, die stywe bolip Frances Pennington-Smythe en `n horde ander karakters. Amanda sing in ses tale: Afrikaans, Engels, Frans, Duits, Hollands en Zoeloe. Strydom word begelei deur Coenraad Rall.