André vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom geïnspireer het om musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy kinderjare tot nou. Kom luister na sy weergawes van Bob Dylan, Kris Kristofferson, Paul Simon en Peter Sarstedt en ander – ook na sy eie skeppinge – bekendes en splinternuwes