Arno Carstens, gewilde stigterslid en hoofsanger van die Springbok Nude Girls, kom sing in die Bôrdienghuis van sy liedjies op sy eerste Afrikaanse CD, Die Aandblom 13. Moet dit nie misloop nie, maar bespreek gou. Sitplekke is beperk. Sien jou in Wellington!