Bacchus Nel

When:
September 6, 2017 all-day
2017-09-06T00:00:00+02:00
2017-09-07T00:00:00+02:00
Where:
Pierneefteater
Pierneef Straat & Mogg Ave
Deerness, Pretoria, 0084
Suid-Afrika
Cost:
R120 volw / R100 kinders, pensioenarisse
Contact:
012 329 0709

Liedjies vanaf aldrie sy albums soos Oppie plaas, Herfsman en Rooiwynwinter asook onuitgereikte werk.  Kom luister na kleurvolle lirieke en meesleurende melodieë.  Rynier Prins op kitaar + kontrabas en Murray Theron op saksofoon