Coenie 10 Vingers

When:
August 6, 2017 all-day
2017-08-06T00:00:00+02:00
2017-08-07T00:00:00+02:00
Where:
Atterbury Teater
Cost:
R170-R190
Coenie 10 Vingers @ Atterbury Teater

Coenie de Villiers keer terug na die Atterbury-verhoog met die formaat wat sy aanhangers die meeste geniet: `n groot vleuelklavier, sy liedere-skat, en natuurlik sy tien vingers. “My hande is maar my orkes,” lag hy. “Dis `n intieme vertoning waarin ek ou-ou komposisies gaan afstof, en moontlik iets nuuts gaan byroer. Daar is werklik liedjies wat ek in dekades nie gespeel het nie.” Dis Coenie de Villiers op sy beste: intiem, musikaal en onopgesmuk